Canola blom in die Suid-Kaap

Die skilderagtige heuwels van die Suid-Kaap is goudgeel van canola lande in blom.  Agricol se top Canola baster, Agamax, beïndruk weereens ten spyte van ‘n moeilike begin.

Johannes Joubert het  330ha Agamax geplant op 2 plase naby Witsand en die ander een tussen Heidelberg en Riversdal.  Onder is Christof Muller(links) en die boer Johannes Jouber(regs).  Christof is ‘n nuwe toevoeging tot Agricol (Brackenfell) se bemarkingspan en ondergaan tans opleiding.

canola

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *