DLF and Zaad set up new joint venture in South Africa

Roskilde, Denmark & Cape Town, South Africa   –   June 19, 2017 DLF and Zaad set up new joint venture in South Africa. DLF Seeds A/S (“DLF Seeds”) and Zaad Holdings Limited (“Zaad”), announced today that they have formed an alliance and agreed to enter into...

read more

Agricol Sojaboon Boeredag te Standerton

Op 1 Maart 2017 het die Sojaboon-span hul Jaarlikse Standerton Sojaboon Boeredag gehou, en dit was hierdie jaar nog groter en beter as vorige jare. Bethal Vuurwapens, Standerton Toyota en Agchem het almal deel gehad deur vir ons ‘n tafel te kom uitstal en hul produkte...

read more

Nampo 2017

Die “Agricol standplaas 269” het hierdie jaar vele besoekers gelok en baie belangstelling geprikkel onder die boere. Van die gewasse is al so vroeg as middel Desember aangeplant en dit is maar ‘n redelike taak om die aanplantings te beskerm teen die aanslae van die...

read more

Agricol Swellendam open sy deure

Agricol Swellendam -tak het reeds amptelik 1 Desember geopen. Die voorrade het egter eers op 13 Desember 2016 ge-arriveer. Jan Botes is die Verkope Bestuurder en Gordon Bedwell  sal vanaf Januarie 2017 vir die tak se logistiek en stoorvoorraad verantwoordelik wees,...

read more

Unveiling the Secrets of Sorghum

Visit www.sorghumafrica.com   RESEARCH AND CONSUMER INTEREST IN HEALTH FOODS BRINGS NEW MARKET POTENTIAL TO AN OLD WORLD CEREAL GRAIN. Sorghum is a high-yielding, nutrient-use efficient, and drought tolerant crop that can be cultivated on over 80 per cent of the...

read more

Agri – Mega week, 14 tot 17 September 2016 te Bredasdorp

Agri Megaweek vind jaarliks plaas by die Megapark in Bredasdorp.  Die Expo is geskep om verskillende aspekte van die landboubedryf bekend te stel. Geskiedenis van Agri Megaweek dateer terug tot 1993, toe dit begin het as ‘n boeredag. Sedert Agri Mega se nederige...

read more

SSK Wintergraandag te Riversdal – 24 Augustus 2016

Die Wintergraandag word jaarliks gehou op die plaas Uitkyk van Fanie en Jan Hendrik Joubert. Die jaar is die reëlings oorgeneem deur Sentraal Suid Kooperasie (SSK). Die dag is bygewoon deur meer as 400 besoekers van regoor die Suid-Kaap en Wes-Kaap. Die hoofdoel van...

read more

‘n Voersorghum vir elke doel

‘n Voersorghum vir elke doel – Wèan Benadie. Landboukundige, Agricol (Pty.) Ltd.   Kliek hier om meer uit te vind oor die Top Voersorghum-pakette. Kliek hier om die Megaweek artikel te lees oor Voersorghum.   Voersorghum is een van die gewildste eenjarige...

read more