Agricol Sojaboon Boeredag te Standerton

Agricol Sojaboon Boeredag te Standerton

Op 1 Maart 2017 het die Sojaboon-span hul Jaarlikse Standerton Sojaboon Boeredag gehou, en dit was hierdie jaar nog groter en beter as vorige jare. Bethal Vuurwapens, Standerton Toyota en Agchem het almal deel gehad deur vir ons ‘n tafel te kom uitstal en hul produkte...
Agricol Swellendam open sy deure

Agricol Swellendam open sy deure

Agricol Swellendam -tak het reeds amptelik 1 Desember geopen. Die voorrade het egter eers op 13 Desember 2016 ge-arriveer. Jan Botes is die Verkope Bestuurder en Gordon Bedwell  sal vanaf Januarie 2017 vir die tak se logistiek en stoorvoorraad verantwoordelik wees,...
SSK Wintergraandag te Riversdal – 24 Augustus 2016

SSK Wintergraandag te Riversdal – 24 Augustus 2016

Die Wintergraandag word jaarliks gehou op die plaas Uitkyk van Fanie en Jan Hendrik Joubert. Die jaar is die reëlings oorgeneem deur Sentraal Suid Kooperasie (SSK). Die dag is bygewoon deur meer as 400 besoekers van regoor die Suid-Kaap en Wes-Kaap. Die hoofdoel van...
Riversdal Boeredag 2015

Riversdal Boeredag 2015

Die Wintergraan Bedryfskomitee het weereens vanjaar ‘n baie suksesvolle inligtingsdag te Riversdal aangebied. Die dag het plaasgevind op 26 Augustus 2015 en is bygewoon deur sowat 320 boere en verskaffers. Agricol het weereens soos die spreukwoord lui…die stad...
Canola blom in die Suid-Kaap

Canola blom in die Suid-Kaap

Die skilderagtige heuwels van die Suid-Kaap is goudgeel van canola lande in blom.  Agricol se top Canola baster, Agamax, beïndruk weereens ten spyte van ‘n moeilike begin. Johannes Joubert het  330ha Agamax geplant op 2 plase naby Witsand en die ander een tussen...

Contact Us

+27 (0) 21 981 1126
info@agricol.co.za

37 Eagle Street, Brackenfell, Western Cape

Additional Contacts

Enquiries

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.