Vir die afgelope 8 jaar fasiliteer Agricol die Afrika-delegasie as deel van die Making Markets Matter (MMM) werkswinkel wat aangebied word deur die Cornell Universiteit in Maryland, USA. Agribesigheidsbestuur, bemarking, strategieë, finansiële analise, menslike hulpbronbestuur en voorsieningskanaalbestuur maak deel uit van die kursus wat aangebied word. Die besoekende delegasie verteenwoordig tot 20 saadmaatskappye in Afrika en by Agricol word hulle bekend gestel aan ons produkreeks en ‘n toer deur ons fasiliteit. Tot hede het Agricol net positiewe terugvoering ontvang vanaf die besoekende groepe. Sien e-pos hiernaas:
I am happy to write to you after such a wonderful time in Cape Town during Making Markets Matter 2015. It was a pleasure making your acquaintance. I hope you are well.
I’m well. I really enjoyed the tour to Agricol it was very insightful.Thanks you very much for everything.
Kind regards,
Mutheu Ngila
Dryland Seed Limited, Kenya
Director
Artikel geskryf deur FARIDA MARTIN