Agricol Swellendam open sy deure

Agricol Swellendam -tak het reeds amptelik 1 Desember geopen. Die voorrade het egter eers op 13 Desember 2016 ge-arriveer. Jan Botes is die Verkope Bestuurder en Gordon Bedwell  sal vanaf Januarie 2017 vir die tak se logistiek en stoorvoorraad verantwoordelik wees,...

read more

Unveiling the Secrets of Sorghum

Visit www.sorghumafrica.com   RESEARCH AND CONSUMER INTEREST IN HEALTH FOODS BRINGS NEW MARKET POTENTIAL TO AN OLD WORLD CEREAL GRAIN. Sorghum is a high-yielding, nutrient-use efficient, and drought tolerant crop that can be cultivated on over 80 per cent of the...

read more

Agri – Mega week, 14 tot 17 September 2016 te Bredasdorp

Agri Megaweek vind jaarliks plaas by die Megapark in Bredasdorp.  Die Expo is geskep om verskillende aspekte van die landboubedryf bekend te stel. Geskiedenis van Agri Megaweek dateer terug tot 1993, toe dit begin het as ‘n boeredag. Sedert Agri Mega se nederige...

read more

SSK Wintergraandag te Riversdal – 24 Augustus 2016

Die Wintergraandag word jaarliks gehou op die plaas Uitkyk van Fanie en Jan Hendrik Joubert. Die jaar is die reëlings oorgeneem deur Sentraal Suid Kooperasie (SSK). Die dag is bygewoon deur meer as 400 besoekers van regoor die Suid-Kaap en Wes-Kaap. Die hoofdoel van...

read more

‘n Voersorghum vir elke doel

‘n Voersorghum vir elke doel – Wèan Benadie. Landboukundige, Agricol (Pty.) Ltd.   Kliek hier om meer uit te vind oor die Top Voersorghum-pakette. Kliek hier om die Megaweek artikel te lees oor Voersorghum.   Voersorghum is een van die gewildste eenjarige...

read more

NAMPO 2016!

Nampo 2016 het vanjaar plaas gevind vanaf 17 Mei tot en met 20 Mei! Agricol was soos gewoonlik weer “Aan die Groei” en was goed verteenwoordig op Nampo deur ‘n werksmag van 8 lede per dag. Ons het lekker as ‘n span saamgewerk en het op die 17de Desember begin om die...

read more

Riversdal Boeredag 2015

Die Wintergraan Bedryfskomitee het weereens vanjaar ‘n baie suksesvolle inligtingsdag te Riversdal aangebied. Die dag het plaasgevind op 26 Augustus 2015 en is bygewoon deur sowat 320 boere en verskaffers.

read more

Canola blom in die Suid-Kaap

Die skilderagtige heuwels van die Suid-Kaap is goudgeel van canola lande in blom. Agricol se top Canola baster, Agamax, beïndruk weereens ten spyte van ‘n moeilike begin.

read more

Contact Us

+27 (0) 21 981 1126
info@agricol.co.za

37 Eagle Street, Brackenfell, Western Cape

Additional Contacts

Enquiries

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.